Hoe om te bestel
Gaan so te werk
📸 Sportfoto's is nou beskikbaar!
Beste ouer, professionele sportfoto’s is geneem tydens die afgelope sportdae Jy kan nou jou gunstelinge maklik aanlyn bestel!
🗓️ Let op die afsny datum. Daarna word alle foto's verwyder.
🔗 Webwerf: Kliek op jou kind se skool webwerf hier onder.
📂 Kies die sportkode van jou keuse onder aan die blad:
• Rugby
• Netbal
• Hokkie
🔐 Gebruik die wagwoord voorsien.
🧾 2 maklike maniere om te bestel:
✅ Opsie 1 (Aanbeveel): Gebruik "Favorites"
Teken in met jou e-posadres
Klik op die 💗 hartjie op jou gunstelingfoto’s
Regs bo, klik op die hartjie-ikoon om jou keuses te sien
Klik op die 🛒 inkopie-mandjie
Kies “Favorites” by die afpyltjie langs “All Photos”
Voltooi jou bestelling en betaling
Ek sal die foto's vrystel sodra die bestelling geplaas is.
💡 Jou keuses bly gestoor as jy dieselfde e-pos én toestel gebruik
✅ Opsie 2: Bestel direk sonder "Favorites"
Meld aan met jou e-pos
Klik regs bo op die 🛒 “Buy Downloads”
Kies “All Photos”
Merk die foto’s wat jy wil koop
Voltooi jou betaling
Ek sal die foto's vrystel sodra die bestelling geplaas is.